Eerste goud vir Parys se Dynamite Divas

Goud het vanjaar die kroon gespan op baie harde oefening vir Parys se Dynamite Divas.
Dit nadat hulle die afgelope paar jaar telkens deurgedring het na die finaal, maar tevrede moes wees met brons of silwer.
Vanjaar is die eerste keer dat hul met goud kon wegstap, en wel op 3 November.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top