Hulle kry provinsiale kleure

Verskeie studente van die Parys Sansei Goju Ryu-karateklub het hul provinsiale kleure vir karate ontvang. Hulle is voor van links: Tian van Barneveld, Ewan Vorster, Hendrik Beukes, Riko Vorster, Janke Burger en Matteo van Eeden. Agter is Sensei Roelien Vorster (afrigter), Nathan Cilliers, Deacon Fourie, Kai Koekemoer, Renshi Petro Nel (Dojo-hoof) en Nico van der Merwe. Liam Claassen en Sempai Marjorie Opperman was afwesig toe die foto geneem is.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top