VIDEO: Protesoptog in Vredefort oor grondeise

    ‘n Groep van nagenoeg 120 mense wat omstreeks 10:15 vanoggend begin het met ‘n protesoptog vanaf die Mokwallo-stadion na die munisipale kantore in Vredefort waar die Ngwathe burgemeester, rdl. Joey Mochela pas gearriveer het. ‘n Memorandum sal aan haar oorhandig word waarin die groep na verneem is antwoorde eis oor hul eise vir grond.

     

    Latest Videos

    COMMENTS

    Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
    Top