Sport

Hulle hou veerpyltjie-naam hoog vir Parys

Parys Palm Court veerpyltjiespelers het die Noord-Vrystaat verteenwoordig op 2 en 3 Junie in Welkom, vir die laaste Vrystaat en President Toernooi vir 2017/18.

Video: Carel de Wet vs Parys

Al moes Parys se eerste span die knie buig die afgelope naweek teen HTS Carel de Wet, is Parys se plek verseker in die semifinaal van die Valke Medium skole-liga. Kyk die video. https://youtu.be/mvAAeMcJA_Y

Likkewane laat die roeispane klap vir medalje-trots

Lede van die Likkewaan-kanoklub in Parys het die afgelope naweek uitmuntend presteer by die SA skole roeikampioenskappe. In totaal is 65 medaljes deur hierdie baie talentvolle roeiers verower.

Bokskoors tref Vaal

MEYERTON. – Die Vaaldriehoek is ‘n SA-bokskampioen ryker nadat Ruann Visser Vrydagaand by die Emerald Resort & Casino die swaargewigtitel gewen het. MEYERTON. – Die Vaaldriehoek is ‘n SA-bokskampioen ryker nadat Ruann Visser Vrydagaand by die Emerald Resort & Casino die swaargewigtitel gewen het.

Só lyk die pare uitslae

Die Parys-rolbalklub het die seisoen afgeskop met die mans en dames pare wat gespeel is. In die mans pare het Piet Lombard en Douglas Wilmot vir Dries de Jager en Jaco Nel in die finaal geklop, terwyl Marie Uys en Lazuya Serfontein vir Magdel O’Donoghue en Toets van der Westhuizen in die dames finaal geklop…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top