Sport

Langasems laat nie op hul wag nie

Parysenaars wat die naweek aan die Kaapse Hoop marathon deelgeneem het en almal kon spog met persoonlike beste tye. Van links is Ross Muller (1 uur 58 minute vir sy eerste 21km), Stephanie van Rooyen (voltooi haar eerste vol marathon 42,2km in ’n  tyd van 3 uur 36 minute), Lorette Pretorius (1 uur 40 minute…

Boeties kry Vrystaat skole-span

Twee boeties, Joe en David Meyer, het skitterend gevaar op die krieketveld en het albei in die skoolvakansie aan die Vrystaat skole krieketproewe deelgeneem. David (links) is ingesluit in die o.11A-span, terwyl Joe ingesluit is in die o.13B-span. Albei is leerlinge van Pars Primêre skool.

Swartbaar-wêreldkampioenskappe word op Vaalrivier gehou

VANDERBIJLPARK. – Hengelaars spook die week sake uit op die Vaalrivier vir  die 13de swartbaar wêreldkampioenskappe wat vanjaar op die Vaalrivier by die Emerald Resort en Casino plaasvind. 13 lande, 39 bote en 78 deelnemers gaan vanaf Donderdag 5 tot Saterdag 7 Oktober die waters van die Vaalrivier vanaf die Barrage tot bo in die rivier aandurf om na die swaarste swartbaar…

Two debutants in Proteas squad for Bangladesh test in Potch

The Proteas squad for the upcoming tes match from 28 September – 2 October at Senwes Park in Potchefstroom is quite a mixed bag of youth and experience. The biggest inclusion in the squad is that of Titans opener, Aiden Markram, who is set to make his test debut at Senwes Park in the opener’s……

100th parkrun milestone for Annetjie

As Parys parkrun approaches its 3rd birthday in November, local parkrunners are celebrating the significant milestones of 50 and 100 parkruns completed. This past weekend it was the turn of Parys parkrun’s most beloved participant, Anna Sophia Kruger (75) – affectionately known as Tannie Annetjie – who celebrated her 100th parkrun on Saturday. Since she…

Groot rolbal dié naweek in Parys

Die finale wedstryde van die Noordwes rolbal gemengde pare kampioenskap, vind Saterdag en Sondag by die Parys-rolbalklub plaas. Spel begin elke dag 09:00. Vier spanne van die klub, onder andere die verdedigende kampioenpaar, Rudi en Tracy Jacobs sal in aksie wees. Die ander drie plaaslike spanne is John en Magdel O’Donoghue, Trevor Wright en Toets…

Suksesvolle hengel by Koppies

Die April-hengelkompetisie wat by Koppies-dam gehou is, het goed afgeloop. Met ’n pragtige herfsdag is daar gewoel onder die visse. Karp en babers het lyn gevat. Die mansafdeling is deur Jacques Wessels en die damesafdeling deur Veronica Spaarwater gewen. Sy het ook die poelvis wat geloot is as ’n baber, ingeweeg. Die junior-afdeling is gewen…

Skole-rgby in Parys: Só lyk die wedstrydbepalings vir vandag

Parysenaars kan weer vandag na verskeie rugbywedstryde op die Hoërskool Parys  se velde uitsien wat aangebied word as deel van die opwindende Namgola Parys Rugbyweek wat nog tot Donderdag 6 April duur. Parys is  gasheer vir 15 skole wat aan die rugbyweek deelneem. Die skole is Wessel Maree, President Steyn, HTS Sasolburg, Brandfort, Bothaville, Parys,…

Die Goue Oues van SA-boks

Wie kan hierdie klassieke geveg in 1990 tussen Johnny du Plooy en Pierre Coetzer onthou?

Rugbyklub begin weer oefen, braai saam

Parys-rugbyklub begin weer met oefening op Maandag, 16 Januarie by die Hoërskool Parys se rugbyvelde vanaf 17:30. Registrasie vind dan plaas. Spelers moet hul ID-dokument saambring vir registrasie, sowel as ’n ID-foto indien hulle nie verlede jaar gespeel het nie. Daar word na die tyd gebraai – bring net jou eie drinkgoed, die res sal voorsien word. Vir navrae skakel NJ by 074 506 0727, Nelis by 082 651 2666 of Rose by 082 881 5210.

Start the New Year off with a run or walk

The Parys parkrun celebrated its second birthday in early November and with . Well established, this community event has welcomed growth in the number of local participants over the past few months. Numbers are often boosted by visitors from parkruns both nearby and from around the country.

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top