Sport

Parys-ruiters skitter

Ruiters van die De Camarillos-ryskool het uitmuntend presteer by die SANESA Western Riding Qualifier 1 uitdunne wat op 28 April by Hoefslag in Viljoenskroon gehou is.

K1 en K2 marathon aangebied

Die Likkewaan-kanoklub in Parys bied op 13 Mei ’n K1 en K2 marathon aan wat om 09:30 sal begin.

Goud vir driesprong by SA’s

Nerine Jordaan is gekies vir die SA Junior atletiekspan nadat sy goud gewen het vir driesprong by die SA Junior Baan- en Veldkampioenskappe in die Paarl.

Likkewane laat die roeispane klap vir medalje-trots

Lede van die Likkewaan-kanoklub in Parys het die afgelope naweek uitmuntend presteer by die SA skole roeikampioenskappe. In totaal is 65 medaljes deur hierdie baie talentvolle roeiers verower.

Bokskoors tref Vaal

MEYERTON. – Die Vaaldriehoek is ‘n SA-bokskampioen ryker nadat Ruann Visser Vrydagaand by die Emerald Resort & Casino die swaargewigtitel gewen het. MEYERTON. – Die Vaaldriehoek is ‘n SA-bokskampioen ryker nadat Ruann Visser Vrydagaand by die Emerald Resort & Casino die swaargewigtitel gewen het.

Parysenaars wys hul slag by Sasol padwedloop

Parysenaars het skitterend presteer by die Sasol padwedlope wat op 3 Februarie gehou is. Vir die 42,2km wedloop het Stephanie van Rooyen die wedloop in 3.37 minute voltooi en só 15de in haar ouderdomsgroep geëindig uit die 245 deelnemers. Elize Kempen se tyd was 4.56 vir dieselfde wedloop. By die 21.1km het Lorette Pretorius die…

ES le Grange-atleet se drome word waar in Frankryk

Baren Davids van ES le Grange Skool in Potchefstroom het met meer as net ‘n glimlag en unieke ervaring die afgelope Desember vanaf Reims in Frankryk teruggekeer. Hy het ‘n briljante derde plek by die Inas Wêreldlandloopkampioenskappe behaal wat vanaf 7-10 Desember gehou is. Hy staan trots in sy Proteakleure met ‘n splinternuwe beker by……

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top