Community

Kyk wat gebeur in jou dorp

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) bied weer gratis rekenaaropleiding aan vir se- niors en beginners. Bring net jou eie skootrekenaar. Klasse is Maandae en Dinsdae van 13:30 tot 14:30 en van 14:30 tot 15:30. Maart 24 & 25 – Herfs Ekspo, NG Parys-Wes kerkterrein h/v Kort- en Grensstraat. 29 Mrt – 1 Apr – Arabierperd

Reën demp nie atlete se geesdrif

Daar was ongeveer 750 atlete in al drie die afstande en ons glo dat daar baie meer sou opdaag indien dit nie gereën het nie. Baie dankie aan Carla de Villiers van Vaal Mall, Roopseh Sing van Abussiswe Airconditioners en Anderson en Kerr wat vir ons die wedloop moontlik gemaak het.

100 participants at Parys parkrun

This past Saturday saw our local Parys park run welcome 100 participants. One of the smaller park runs, Parys has only had 100 or more runners three times since the first event almost 18 months ago.

Rolbal inter distrik

‘n Groot DANKIE aan Spur, Slater gyms en ander helpers!

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top