Sport

Langasems laat nie op hul wag nie

Parysenaars wat die naweek aan die Kaapse Hoop marathon deelgeneem het en almal kon spog met persoonlike beste tye. Van links is Ross Muller (1 uur 58 minute vir sy eerste 21km), Stephanie van Rooyen (voltooi haar eerste vol marathon 42,2km in ’n  tyd van 3 uur 36 minute), Lorette Pretorius (1 uur 40 minute…

Boeties kry Vrystaat skole-span

Twee boeties, Joe en David Meyer, het skitterend gevaar op die krieketveld en het albei in die skoolvakansie aan die Vrystaat skole krieketproewe deelgeneem. David (links) is ingesluit in die o.11A-span, terwyl Joe ingesluit is in die o.13B-span. Albei is leerlinge van Pars Primêre skool.

Swartbaar-wêreldkampioenskappe word op Vaalrivier gehou

VANDERBIJLPARK. – Hengelaars spook die week sake uit op die Vaalrivier vir  die 13de swartbaar wêreldkampioenskappe wat vanjaar op die Vaalrivier by die Emerald Resort en Casino plaasvind. 13 lande, 39 bote en 78 deelnemers gaan vanaf Donderdag 5 tot Saterdag 7 Oktober die waters van die Vaalrivier vanaf die Barrage tot bo in die rivier aandurf om na die swaarste swartbaar…

Two debutants in Proteas squad for Bangladesh test in Potch

The Proteas squad for the upcoming tes match from 28 September – 2 October at Senwes Park in Potchefstroom is quite a mixed bag of youth and experience. The biggest inclusion in the squad is that of Titans opener, Aiden Markram, who is set to make his test debut at Senwes Park in the opener’s……

100th parkrun milestone for Annetjie

As Parys parkrun approaches its 3rd birthday in November, local parkrunners are celebrating the significant milestones of 50 and 100 parkruns completed. This past weekend it was the turn of Parys parkrun’s most beloved participant, Anna Sophia Kruger (75) – affectionately known as Tannie Annetjie – who celebrated her 100th parkrun on Saturday. Since she…

Nou’s dit trap vir VS by SA proewe

Beide sers. Juan van Pletzen en ao. Jaco Venter van Parys SAPD, sal nou vir die Vrystaat-span trap by die nasionale SAPD MTB bergfiets proewe. Dit volg ná hul deelname aan die SAPD Vrystaat bergfiets proewe waaraan lede van die polisie regoor die Vrystaat deelgeneem het. Die proewe is op 19 en 20 Julie naby…

Groot rolbal dié naweek in Parys

Die finale wedstryde van die Noordwes rolbal gemengde pare kampioenskap, vind Saterdag en Sondag by die Parys-rolbalklub plaas. Spel begin elke dag 09:00. Vier spanne van die klub, onder andere die verdedigende kampioenpaar, Rudi en Tracy Jacobs sal in aksie wees. Die ander drie plaaslike spanne is John en Magdel O’Donoghue, Trevor Wright en Toets…

Suksesvolle hengel by Koppies

Die April-hengelkompetisie wat by Koppies-dam gehou is, het goed afgeloop. Met ’n pragtige herfsdag is daar gewoel onder die visse. Karp en babers het lyn gevat. Die mansafdeling is deur Jacques Wessels en die damesafdeling deur Veronica Spaarwater gewen. Sy het ook die poelvis wat geloot is as ’n baber, ingeweeg. Die junior-afdeling is gewen…

Skole-rgby in Parys: Só lyk die wedstrydbepalings vir vandag

Parysenaars kan weer vandag na verskeie rugbywedstryde op die Hoërskool Parys  se velde uitsien wat aangebied word as deel van die opwindende Namgola Parys Rugbyweek wat nog tot Donderdag 6 April duur. Parys is  gasheer vir 15 skole wat aan die rugbyweek deelneem. Die skole is Wessel Maree, President Steyn, HTS Sasolburg, Brandfort, Bothaville, Parys,…

Kyk wat gebeur in jou dorp

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) bied weer gratis rekenaaropleiding aan vir se- niors en beginners. Bring net jou eie skootrekenaar. Klasse is Maandae en Dinsdae van 13:30 tot 14:30 en van 14:30 tot 15:30. Maart 24 & 25 – Herfs Ekspo, NG Parys-Wes kerkterrein h/v Kort- en Grensstraat. 29 Mrt – 1 Apr – Arabierperd…

Medalje-oes

Op die foto is studente van die Parys Sansei Goju Ryu-karateklub wat aan die Ontwikkelings-kompetisie in Vaalpark op 24 en 25 Februarie deelgeneem en baie goed presteer het. Studente wat goud, silwer en brons gekry het, sal nou aan die Fezile Dabi toernooi op 21 en 22 April in Vaalpark deelneem. Die studente is voor…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top