Editor’s note

2015 calendar

Kalender van gebeure

Parys Parkrun 5km every Saturday starting at 08:00 in the Mimosa gardens.
Kommentaar,, Editor, Comments

Beheerliggame het laaste sê

Die inligting wat in ‘n geheime dokument vervat is en die afgelope week rugbaar geword het toe dit aan die media uitgelek is, maak opslae in Gautengse skolekringe – veral ook in die vier Vaaldriehoekse skole wat glo daardeur geraak word. Hoewel die LUR van Onderwys in Gauteng, mnr. Panyaza Lusufi, die geldigheid van die…
potch herald logo

Ondersteun projek van Artillerieskool

Die Artillerieskool, gebaseer by die Klipdrift militêre basis buite die stad, het ’n lang en tradisieryke geskiedenis en verbintenis met Potchefstroom.
Vaalweekbad

Kan rivierstad-idee regtig werk?

In Afrikaans is daar ‘n mooi woord om te verwys na groot drome wat baie tyd en breinkrag opeis, maar nooit realiseer nie. Ons noem dit lugkastele.
light

Ngwathe-probleem veel groter as Eskom-krisis

Die Ngwathe munisipaliteit se finansiële state is só kommerwekkend dat dit ondenkbaar is dat die provinsiale en nasionale regering nog nie op plaaslike regeringsvlak hier ingegryp het om die munisipaliteit se bestuur en finansies daadwerklik reg te ruk nie.
potch herald logo

Stad kort meer sulke geleenthede

Die pasafgelope Puk Super 16 sportgeleentheid wat by die Noordwes-Universiteit plaasgevind het, het weer gewys watter goeie brugbouer sport oor kleur- en kultuurgrense is.
letter

RAISE AWARENESS AGAINST XENOPHOBIA

The Khutsong Crisis Committee would like to express its gratitude to the community of Khutsong for the brilliant and responsible position they have taken concerning the xenophobic attacks in KZN’s Kwamashu, Umlazi, Isiphingo, eMgungundlovu, Pietermaritzburg and North West’s Lidug in Rustenburg. The enemies of the poor in South Africa are not the poor from other…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top