Schools

Groot opgewondenheid vir hul eerste skooljaar

Krone op die kop en ogies wat blink van opgewondenheid, het hul styf teen mekaar op die skoolbus se banke gesit. Hul eerste rit in die skoolbus van Parys Primêre skool. Baie het trots sit en blaai deur die werkboekies waaraan daar vroegoggend, Vrydag 14 September, by die skool gewerk is tydens ‘n ope-dag waar…

Parys Primêr sê dankie

Parys Primêre skool sê dankie vir sulke ondersteuning van ‘n gemeenskap vir die beeskaartjie-fondsinsamelingsprojek.

Eerste span kan spog

Parys Primêre skool se eerste rugbyspan is geborg deur Metraclark verspreiders van Carrier Lugversorgingstelsels.

Nuwe onderwysers by Parys Primêr

Parys Primêre skool het vanjaar drie nuwe personeellede. Hulle is Ilizna le Roux (graad R), Estelle Visser (graad 3) en Chrizanré Olivier (graad 4).

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top