Opinions

Oor ruiters, ridders en rillings

Liewe Persoon, Wat gaan ek doen? Iewers daar buite is ‘n ridder op ‘n witperd oppad hierheen, en ek is banger vir ‘n perd as vir die badkamerskaal. Trues bob! Perde gee my die rillings. En met ‘rillings’ bedoel ek nou nie dat ek gril nie, maar eerder dat ek op ‘n (baie) verkeerde manier…

Welkom in Parys

In die droë weste van ons land praat hulle van Inkommers. Dis die mense wat nie daar gebore is en grootgeword het nie, maar later daarheen verhuis het. En in die barre westeland hou hulle dikwels met ’n  glimlag dop hoe die inkommer sal inpas en aanpas. Soms waai hulle sommer gou, maar daar is…

Krismiswense

  November 28, 2017 Liewe Persoon Ek begin verstaan waarom die Engelse na hierdie tyd van die jaar verwys as Silly Season. Het jy geweet dat jy nou – behalwe vir ‘n oulike Krismis-bippie vir jou brakkie, ook ‘n rooi snoet en takbokhorings vir jou bakkie kan koop? Trues bob! Want watter self respecting volwasse…

Deadlines is baie soos spandex

    Liewe Persoon   Jy weet; daai rekkerige materiaal waarvan baaikostuums en gym-klere gemaak word…  Dink ‘n bietjie daaroor: klim jy nou na die winter in jou swart figuur-vleiende baaikostuum (ja, die een met die lae rug en die valletjies om die heupe) en kyk wat kan daai stukkie spandex alles bymekaarhou! Sommer so…

Rather plan, than window dress for festival

I refer to the attached photo taken of the river bank next to Fick Street. How can we host a Flower Festival if our town and river look like this? Are our priorities correct? Lately, our town is always dirty with litter everywhere. The empty tyres that were planted before the festival last year and…

Uit my dagboek: Pappa se seun: Kinders sê die oulikste dinge

Aiden is nou op ’n stadium waar hy die oulikste dinge kwytraak, wel meeste van die tyd. Aiden is nou op ’n stadium waar hy die oulikste dinge kwytraak, wel meeste van die tyd. Hy het nou in die ‘superhero’ fase inbeweeg. Dit is een van daardie fases waaruit mans nooit regtig kom nie. Ek…

Annette, die Singer-handmasjien en die geel Dromedaris

  November 2, 2016 Liewe Persoon Slaat ek vanoggend in ‘n kouesweet uit: ek staan voor my kas en skielik het ek niks om aan te trek nie. Niks! Dit is letterlik hier te lank (lees: my voete is vandag te seer vir high heels) en daar te kort (lees:  vanoggend omgord al wat ‘n…

HIER TE LANK EN DAAR TE KORT…

Deur Annette Willemse Oktober 24, 2017 Liewe Persoon Ek het tot my eie ontsteltenis ontdek dat niks inderdaad average is nie. En met average meen ek nou ‘standaard’ of soos die Sjinese meen: “…one-size-fits-all” (laasgenoemde word ook verbloem met die woorde “free size”, wat my baie aan free range laat dink, wat my weer laat dink aan die bekende sê-ding: ek lyk so…

Keep up the good work

Ina Boonzaaier writes Dear Gerda and Deliwe, Today it is with great pleasure that I am writing to you. I would like to sincerely thank you for your contiuous efforts to attend to the matter of the clearing of the site at No 76 Boom Street as well as the clearing of the sidewalk. It…

Is it legal to use a surrogate mother’s services?

The issue of surrogacy is a sensitive one, as it is usually considered by people who desperately want children but for various reasons can’t have children of their own The issue of surrogacy is a sensitive one, as it is usually considered by people who desperately want children but for various reasons can’t have children…

Uit my dagboek: Pappa se kind: Jaloerse boetie

“My dadda, my dadda, my dadda!” Dit was die geskreeu waarna ons almal moes luister toe ek my broer se seun Owen, opgetel het. “My dadda, my dadda, my dadda!” Dit was die geskreeu waarna ons almal moes luister toe ek my broer se seun Owen, opgetel het. Ons het almal gaan ontbyt eet en…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top