Letter

Wat die Paasfees vir my beteken

“Op God se bestemde aand gaan Jesus en sy dissipels Getsemané binne. Hy vra hulle om saam met Hom te bid. Drie bevoorregte vriende, Petrus, Johannes en Jakobus vergesel Hom ‘n ent verder. In sy ure van angs wil Hy hulle ondersteuning hê. Hy pleit: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak!”…(Markus 14:34)

Where is the water?

Dear Ngwathe Municipality. This is now month FOUR of having no water between 9pm and 6am daily. We are paying our rates and taxes. Your lame excuses are no longer acceptable. I think it is time to take this matter to the media. . I still think our water is being turned off deliberately by…

Ope brief: Verklaar plaasaanvalle as prioriteitsmisdaad, Minister

Geagte minister Ek skryf as ‘n boer. Ek skryf want ek voel vandag verpletter nadat nog ‘n weerlose vrou ernstig beseer is in ‘n plaasaanval in die Vrystaat. Sy het ernstige steekwonde opgedoen. Sy was alleen op die plaas toe vier mans haar op haar plaas buite Bloemfontein aangeval het. In ‘n ander voorval die…

Rather plan, than window dress for festival

I refer to the attached photo taken of the river bank next to Fick Street. How can we host a Flower Festival if our town and river look like this? Are our priorities correct? Lately, our town is always dirty with litter everywhere. The empty tyres that were planted before the festival last year and…

Keep up the good work

Ina Boonzaaier writes Dear Gerda and Deliwe, Today it is with great pleasure that I am writing to you. I would like to sincerely thank you for your contiuous efforts to attend to the matter of the clearing of the site at No 76 Boom Street as well as the clearing of the sidewalk. It…

’n Oorlog om te veg

Op 26 Junie is Internasionale bewusmakingsdag teen dwelms gevier. ’n  Dag waarop die gevare van dwemgebruik, verspreiding daarvan en handel daarin wêreldwyd onder die soeklig geplaas word. In ons land groei die verskynsel steeds – is daar daagliks ’n  toename in verbruik en misbruik, en word ons kinders, jeug volwassenes en selfs bejaardes met die…

’n Tyd om te groet

“Elke ding in hierdie wereld het sy tyd” en nou is dit tyd vir my om te groet. Dit is vir my swaar om afskeid te neem na byna 10 jaar by VVA (Vrystaat Versorging in Aksie). Wat ‘n voorreg en groot genade was dit nie om vir byna 10 jaar as koördineerder leiding in…

Lesersbrief: Plaasaanvalle- Ons vra die verkeerde vrae

Suid Afrika het een van die hoogste misdaadsyfers in die wereld. Kriminele geweld het ‘n aaklike uitwerking op Suid Afrikaners se daaglikse lewens. Dit maak naderhand ‘n impak op ons psige en versuur die manier waarop ons na mekaar as lede van een gemeenskap, kyk. Brief deur Ina Cilliers, lid van die DA in die…

Hoekom meer betaal vir krag

Henk Havenga skryf: Is jy bewus dat ons in Parys 80% meer betaal vir ons Eskom Krag as Kaapstad? Parys betaal tans R 87.26 vir 50 eenhede, die gemiddeld van die 7 voorbeelde hier onder is slegs R49.67 vir 50 eenhede. Kan die Ontwikklingsforum asseblief die saak opneem met Ngwathe of dalk ook die saak…

BRIEF: Opgedra aan alle vloerwerkers

Reinhardt Wiegand Skryf: Goeie dag aan almal, Graag wil ek hierdie brief opdra aan al die vloerwerkers regoor die land . Dis nou in enige tiepe firma of besigheid of waar ook al . Vloerwerkers is die Sout van die aarde . Dis die Mense wat n firma of besigheid of wat ookal se Wiele…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top