Opinion

Uit my dagboek: Pappa se seun: Nou is daar twee!

Teen dié tyd volgende jaar, het Aiden ’n sussie of ‘n boetie. Aiden wys vir almal sy “boetie” hemp Teen dié tyd volgende jaar, het Aiden ’n sussie of ‘n boetie. Hy is baie opgewonde. Daar is al van sy klere en speelgoed wat hy uitgesit het vir die nuwe baba. Alhoewel, toe ek hom

’n Oorlog om te veg

Op 26 Junie is Internasionale bewusmakingsdag teen dwelms gevier. ’n  Dag waarop die gevare van dwemgebruik, verspreiding daarvan en handel daarin wêreldwyd onder die soeklig geplaas word. In ons land groei die verskynsel steeds – is daar daagliks ’n  toename in verbruik en misbruik, en word ons kinders, jeug volwassenes en selfs bejaardes met die

Van ma se kos tot “Ma, hoe maak ‘n mens rys?”

  Die aanpassing van die veilige hawe wat jou ouerhuis is tot die mallemeule van “volwasse” wees. Na skool gaan elke oud-Matriek op hul eie pad, of dit nou Universiteit of ‘n werk is, is daar verskeie aanpassings waar deur jy moet gaan. Ek het die voorreg gehad om altyd ‘n bord tuisgemakte kos by

’n Tyd om te groet

“Elke ding in hierdie wereld het sy tyd” en nou is dit tyd vir my om te groet. Dit is vir my swaar om afskeid te neem na byna 10 jaar by VVA (Vrystaat Versorging in Aksie). Wat ‘n voorreg en groot genade was dit nie om vir byna 10 jaar as koördineerder leiding in

Uit my dagboek: Pappa se seun: Aiden kry ’n nefie

Die lang wag vir Aiden se nefie is uiteindelik verby. Owen Wetdewich het op 4 Mei sy verskyning gemaak. ‘n Gesonde 3.6kg baba wat al klaar Aiden se gunsteling persoon is. Aiden saam met sy tannie Jo-Ann en sy nuwe nefie, Owen. Die lang wag vir Aiden se nefie is uiteindelik verby. Owen Wetdewich het

Lesersbrief: Plaasaanvalle- Ons vra die verkeerde vrae

Suid Afrika het een van die hoogste misdaadsyfers in die wereld. Kriminele geweld het ‘n aaklike uitwerking op Suid Afrikaners se daaglikse lewens. Dit maak naderhand ‘n impak op ons psige en versuur die manier waarop ons na mekaar as lede van een gemeenskap, kyk. Brief deur Ina Cilliers, lid van die DA in die

Hoekom meer betaal vir krag

Henk Havenga skryf: Is jy bewus dat ons in Parys 80% meer betaal vir ons Eskom Krag as Kaapstad? Parys betaal tans R 87.26 vir 50 eenhede, die gemiddeld van die 7 voorbeelde hier onder is slegs R49.67 vir 50 eenhede. Kan die Ontwikklingsforum asseblief die saak opneem met Ngwathe of dalk ook die saak

Uit my dagboek: Pappa se kind: Die hande is nie veilig nie

Aiden sal maar moet sokker speel. Aiden en Harley Hy het ‘n goeie skopvoet, wat my laat dink hy kan dalk ’n sterk losskakel wees, maar sy hande wil nie saamwerk nie. Op die oomblik kan hy net nie vang nie, keer op keer tref die bal hom in die gesig of bons van sy

BRIEF: Opgedra aan alle vloerwerkers

Reinhardt Wiegand Skryf: Goeie dag aan almal, Graag wil ek hierdie brief opdra aan al die vloerwerkers regoor die land . Dis nou in enige tiepe firma of besigheid of waar ook al . Vloerwerkers is die Sout van die aarde . Dis die Mense wat n firma of besigheid of wat ookal se Wiele

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top