News

Opbreek van Wesstraat gestuit

Kontrakteurs wat ’n addisionele rioolpyplyn vanaf Tumahole na die rioolaanleg wes van die ou begraafplaas begin bou het, moes Maandag hul werk onderbreek nadat DA-raadslede dringende vrae oor die kontrak self, en ook oor die beoogde roete van die nuwe pyplyn, begin vra het.

Misdaad moet aangemeld word

GPF vra gemeenskap om saam te werk Die Parys Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) doen ’n baie ernstige beroep op lede van die publiek om misdaad by die polisie aan te meld. Die nie-rapportering van misdaad lei daartoe dat die polisie sowel as We Care en Landelike Gemeenskap Veiligheid (LGV) nie kennis dra van spesifieke probleemgebiede…

VLU vroue hou saam piekniek

  Die Parys-tak van die  Vroue Landbou-unie (VLU) het met hul vergadering op 10 April saam piekniek gehou by die rivieroewer by Villa Riviera. Die vroue het die lekkerste avokado en roomkaas broodjies gemaak. Gesmeerde broodstukkies is ook in fyngemaakte skyfies gerol vir smaaklike snoephappies. Die piekniek eetgoed is afgerond met waatlemoenstukke, uitgedruk in mooi…

Messiasprojek skop af

Op 19 Mei word die gewilde oratorium van Händel, die Messias, in die NG Kerk in Vredefort uitgevoer.

10 things you need to know about the #SAFTUstrike today

The South African Police Service and all law enforcement agents will be working double time during the nationwide strike on 25 April. South African Federation of Trade Unions (Saftu) and affiliated unions will institute a shutdown of all public transport services around the country in protest against the minimum wage hourly rate. The general public is advised to be cautious in the main areas of the bustling cities where strikes are scheduled and observe safety insofar as possible.

N12 oop maar…

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, is die N12 voor Ikageng oop vir verkeer alhoewel daar ‘n sterk polisieteenwoordigheid is.

WAARDEERDERS BY GEWILDE ANTIEKMARK

Meimaand in Potchefstroom is sinoniem aan die Museum se jaarlikse Kuns- en Antiekmark by die President Pretoriusmuseum (Thabo Mbeki-laan – regoor Laerskool Mooirivier). Vanjaar se mark sal plaasvind op Saterdag, 5 Mei 2018 vanaf 9:00 tot 16:00.

Veilig in jou motor

Motordiefstal en kapings is ‘n werklikheid. die afgelope maand alleen is 4 voertuie in Parys gesteel. Let asseblief op die volgende veiligheidswenke.

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top