News

Geliefde Vredefort boer, en vlieënier sterf na vliegongeluk

Vandag is John Jacobs se plek leeg op die plaas Langkuil in die Vredefort-distrik waar hy saam met sy broer, Hennie, geboer het. John (53)  en die vlieënier, Andrew Gooderham (24) van Somerset-Wes is vanoggend enkele ure na mekaar  in die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg oorlede , na ‘n vliegongeluk gister by Bethlehem. Die  ongeluk…

Monster fuel hikes ahead – AA

Mid-month unaudited data from the Central Energy Fund (CEF) is predicting the biggest fuel price hike in South Africa’s history by some margin

Woede oor water

Inwoners van Parys is raadop met vuil of geen water in die drinkwater krane. Vandag, Dinsdag 18 September, was gedeeltes van die dorp weer vir ure sonder water. En sou daar wel water in die krane wees, is waterdruk in dele van die dorp so swak dat dit bykans onmoontlik is om ‘n bad water te…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top