Community

Raising awareness for those with cancer

On the 3rd of March 2018, Free Home Foundation will be hosting a Cancer Free Society Walk at Jackpot Park, Tumahole Parys. Hereby they will be focussing on World Cancer Day, where “we remember the fallen, honour the survivors and support and encourage the fighters of cancer.” The walk is also aimed to reduce the…

Kyk wat gebeur in jou dorp

Februarie 3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys. 3 – NG Parys-Oos pretdag by Parys-vliegveld. 3 – Take 2 Genetics Boerbok-veiling, AfriDome. 3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay. 6 – SAJWV Olienhout-tak, Handwapen skiet, Sons of Guns 7 – Droughtmaster-veiling, AfriDome 13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer…

Kyk wat gebeur in jou dorp

Februarie 3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys. 3 – NG Parys-Oos pretdag by Parys-vliegveld. 3 – Take 2 Genetics Boerbok-veiling, AfriDome. 6 – SAJWV Olienhout-tak, Handwapen skiet, Sons of Guns 7 – Droughtmaster-veiling, AfriDome 13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer 14 – Bobaas Boerbok-veiling, AfriDome. 15-17 – Brahman-veiling, AfriDome, Parys….

Kyk wat gebeur in jou dorp

Februarie 3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys. 3 – Take 2 Genetics Boerbok-veiling, AfriDome. 7 – Droughtmaster-veiling, AfriDome 14 – Bobaas Boerbok-veiling, AfriDome. 15-17 – Brahman-veiling. Maart 3-4 – All Things Adventure skou, Stonehenge. Hope vermaak vir die hele familie, insluitend ’n messkou.* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir…

10 tips for making your home child friendly

Even if your home has been childproofed, it only takes one second for an accident to happen. Your vigilance is your child’s best protection. You can make your home (INSERT LINK) as safe as is possible, but you are your most important safeguard. Young children must be watched constantly. Even if your home has been childproofed,…

Pienk olifante te koop

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) Parys hou op 29 September, 1 en 2 Oktober tussen 9:00 en 13:00 weer hul nou reeds bekende Pienk Olifant verkope by die VVA kantore, Buitenstraat 18. Daar is iets vir elke inwoner te koop. Die gemeenskap se ondersteuning word gevra. Alle fondse wat met die verkoping ingesamel word, word…

Kyk wat gebeur in jou dorp

Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum. * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum. * Bingo Woensdae: 14:00 en Saterdae:  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. September: 12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys. 14 – Emunah Foundation Charity Golf Day, Parys Golf & Country Estate, Better…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top