Lifestyle

Type 1 Diabetes – It takes a family to raise a diabetic child

Have you checked? Those are usually the first words of the day for parents who have children living with type 1 diabetes (T1D). That’s because monitoring blood sugar levels regularly throughout the day, but especially before or after meals, is non-negotiable. Daily insulin injections are vital to keep your child healthy until the world finds……

Bloeddruk in ‘n neutedop

Bloeddruk kan gedefinieer word as die krag wat bloed uitoefen op die wande van jou are soos dit deur die liggaam sirkuleer. Wanneer die druk te hoog is, affekteer dit die arteriële wand negatief, en die hart moet harder werk. Faktore soos oefening, spanning en emosies kan ‘n tydelike styging in bloeddruk veroorsaak, en is……

Soek jy werk – 19 poste beskikbaar Soek jy werk – 19 poste beskikbaar VV1146-DIESEL MECHANIC (click on Link) VV1148- DIGITAL VACANCIES VAAL (Klik op skakel)

Dealing with the emotions of children with diabetes

    Having a child or teenager with diabetes adds a new and different dimension to parenting. To love and care for the child and promote all his or her potential is one dimension – to take good care of diabetes is quite another. Often these goals seem to contradict each other, yet they need…

Betrekkings – Soek jy werk?

Betrekkings – Soek jy werk? SHARE AddThis Sharing Buttons Share to Facebook68Share to TwitterShare to Google+Share to LinkedInShare to PinterestShare to EmailShare to PrintShare to More2

Potty training – the do’s and don’ts

Written by A. Brits, Parys District Hospital There is no magical age at which children are ready to start learning how to use the potty. Cognitive and physical skills required to learn this develop between 18-24 month. Before 12 months, children can`t control their bladder or bowel movements, and some children may show signs of…

Ly jy ook aan Winter depressie?

Voel jy afgemat en moeg? Jy het dalk winter depressie. Seisonale affektiewe versteuring of winter depressie kom hoofsaaklik voor met die oorskakeling van die seisoen gedurende herfs na winter. Tipiese simptome wat voorkom sluit in: •Irritasie •Moegheid of lae vlakke van energie •Probleme om met ander oor die weg te kom •Hipersensitiwiteit of gevoelens van…

Alles wat jy moet weet oor Aandag-gebrek-hiperaktiwiteitsindroom (AGHS)

Wat is AGHS? Dit is ‘n kondisie wat tipies manifesteer in kinders in hulle vroeë skooljare, en word meer algemeen by seuns waargeneem. Hierdie kinders het deurgaans ‘n probleem om hulle eie gedrag te beheer en sukkel om vir ‘n langer tydperk op een ding te fokus. AGHS word gediagnoseer met deurgaanse tekens van aandag-afleibaarheid,……

Konsentrasie en fokus

“ Kom nou boetie, jy moet konsentreer!” …Klink dit bekend? Wat is konsentrasie en fokus binne die konteks van leerwerk? Fokus: Om spesiale aandag aan iets te gee Die vaardigheid is moeiliker vir kinders weens hulle natuurlike nuuskierigheid wat deel vorm van hoe hulle leer. Konsentrasie: Die vermoë om jou aandag op iets te rig…

Healthy Mom=Healthy Family

Compiled by Marijke Knopjes, Occupational Therapist: Tokollo District Hospital, Heilbron According to the country’s Health Awareness Calendar, February is considered Reproductive Health Awareness Month. Although this conjures up ideas related to pregnancy, the prevention thereof, and birth, the period following the birth of a baby is fundamental to both the survival of the new child,…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top