Entertainment

Fliek Vlooi: A Dog’s Purpose

Ek gee A Dog’s Purpose 8½ /10. My hoë gradering spruit dalk vanuit my intensiewe liefde vir diere, en ek glo elkeen wat so lief vir diere is, ook hulself in ’n toestand in sal huil. Die fliek het my verras. Aan die begin het dit vervelig voorgekom en het ek gedink kinders sou dit

Fliek Vlooi: Resident Evil: The Final Chapter

Ek gee Resident Evil: The Final Chapter 6/10. As ’n fliek op sy eie was dit nie so briljant nie, maar as die afsluiting van ’n briljante reeks, het dit beslis sy doel verrig – om jou te laat wens dit was nie verby nie. Die sesde en heel laaste fliek in die bekende Resident

Kom fliek saam by die biblioteek met ‘n verskil

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums: Vrydag 2 Junie 10:00 – Lion (Dev Patel; Nicole Kidman) Saterdag 3 Junie 12:00 – Message in a bottle (Kevin Costner) Vrydag 9 Junie 10:00 – Ladies in Lavender (Maggie Smith;

Wat om die week te kyk in Potchefstroom Kyk die lokprente van King Arthur: Legend of the Sword, Guardians of the Galaxy Vol 2, Alien: Covenant, Johnny is nie Dood nie, Going in Style, All About Love, Beauty and the Beast en Fast and Furious 8… Hier is ‘n meer inligting oor wat jy nou in Potchefstroom kan

Kom fliek saam

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums: Vrydag 28 April – Slumdog Millionaire Saterdag 29 April – Jack Ryan: Shadow Recruit Vrydag 5 Mei – The light between oceans Saterdag 6 Mei – Inside job Donderdag 11 Mei

Fliek Vlooi: Inferno

Ek gee Inferno 7/10. Hoewel dit ’n baie goeie fliek was, was dit nie so goed soos die eerste een in die reeks, The Da Vinci Code nie. Daar is wel baie spanning en opbouende oomblikke wat jou op die punt van jou stoel sal laat sit. As jy ’n aanhanger is van die Dan

Fliek Vlooi: Miss Peregrine’s Home for Peculiar Children

Ek gee Miss Peregrine’s Home for Peculiar Children 8/10. Dit was beslis ’n opwindende en naelbytende fliek om te kyk. Dit is donker en fantasties en weerspieël weer eens Tim Burton se uitnemende vermoë om ’n kyker vasgenael voor die skerm te hou. Miss Peregrine’s Home for Peculiar Children is ’n klassieke Tim Burton film

Fliek Vlooi: Storks

Ek gee Storks 8/10. Dit is ’n snaakse en avontuurlike animasie wat pret vir die hele gesin beloof. Maak nie saak hoe oud of jonk jy is nie, die humor en pure lawwigheid sal jou laat kreun van die lag. Die meeste van ons word groot met die storie dat ooievaars verantwoordelik is vir baba-aflewerings.

Fliek Vlooi: Arrival

Ek gee Arrival 9/10. Dit is ’n briljante storie wat wys watter belangrike rol kommunikasie werklik speel. Nadat 12 reuse vlieënde voorwerpe op verskeie plekke oor die aarde neerdaal, word linguïstiek professor Louise Banks (Amy Adams) gevra om die Amerikaanse regering te help kommunikeer met die wesens uit die buitenste ruim (aliens), wat dié voorwerpe

DStv, Netflix en Showmax: die voor- en nadele van elk

Daar is soveel verskillende moontlikhede vir TV-vermaak vir jou en jou gesin, ’n mens weet regtig nie wat om te kies nie. Die een is baie duur, die ander een se funksies is beperk en kan boonop jou data vreet. Karen van der Berg skryf op Solidariteit se webstuiste oor die verskillende opsies vir TV kykers.

Fliek Vlooi: Keeping up with the Joneses

Ek gee Keeping up with the Joneses 6/10. Die akteurs is verskriklik snaaks (wat anders kan verwag word van Galifianakis en Fisher?), maar die storielyn het ’n gebrek aan diepte gehad, en was glad nie werklik interessant of opwindend nie. Keeping up with the Joneses is ’n Amerikaanse aksie-komedie film, en die tweede een wat

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top