Sport

Titaniese rolbalstryd tussen 2 van SA se legendes

’n  Rolbalstryd tussen van die bestes in die land sal eersdaags op die Parys-rolbalklub se bane gesien word wanneer twee gerekende Protea-spelers in dié sport, Gerry Baker en Rudi Jacobs, mekaar hier die stryd sal aansê vir die Gerry Baker/Rudi Jacobs Challenge. Gerry bring 12 mans en 4 dames vir sy span, terwyl Rudi se…

Do not miss the Proteas in their test whites!

There are only 10 days to go until the first test match between South Africa and Bangladesh starts at Senwes Park on Thursday, 28 September – Sunday, 2 October. Temba Bavuma will be one of the Proteas to look out for. Photo: Daily Maverick Cricket lovers in Potchefstroom and the greater North West are hyped…

Arnold Classic wag vir Launette

Parysenaar Launette van Niekerk spog met ’n skitterende vierde plek in die Beach Bikini-afdeling by vanjaar se SA’s. Dit volg nadat sy by die IFBB Body Building provinsiale uitdunne gekies is vir die Sedibeng-span. Launette het daarna op 2 September by die Ridge Casino in Witbank haar span by die SA’s  gaan verteenwoordig. Wat Launette…

Lente netbal-rondomtalie vir kanoklub

Sewentien netbalspanne het die afgelope naweek aan die Lente Netbal Rondomtalie by die laerskool se netbalbane deelgeneem. Die rondomtalie wat ’n jaarlikse instelling is, is vanjaar gehou as fondsinsameling vir die Likkewaan-kanoklub. Dié keer was die vroue wenspan van Vanderbijlpark, terwyl die Vrystaat-span die Mededingende Ope-liga gewen het. Ervare of onervare – Saterdag het oor…

Likkewane skitter by Wêreld Kano Marathon-kampioenskap

Twee Parysenaars, Kobus Erasmus en Sylvia Nel, het skitterend gevaar na afloop van die ICF  Wêreld Kano Marathon-kampioenskappe wat vanjaar vir slegs die tweede keer in die geskiedenis in Suid-Afrika gehou is. Vanjaar se wêreldkampioenskappe is in Pietermaritzburg gehou. Dié prestige geleentheid is in 1996 vir die eerste keer in Suid-Afrika in Kaapstad gehou en…

Koue hou baie hengelaars weg van die viswater

Ten spyte van ysige en mistige weer het ’n  paar hengelaars van die Mimosa-hengelklub tog kans gesien om die hengelwaters by Koppies te gaan toets vir hul maandelikse kompetisie. Kobus Kriek was die manswenner vir die dag. Geen poelvis is gevang nie. Vangste in die omgewing van Parys is tans ook baie wisselvallig as gevolg…

Dowe swemmer skitter met silwer in Turkye

Cornell Loubser, ‘n vierde jaar student in B.Ed. aan die NWU se Potchefstroomkampus, het Suid-Afrika tydens die 23ste Olimpiese Spele vir Dowes (Deaflympics)  wat van 18 tot 30 Julie in Samsun, Turkye, gehou is, met onderskeiding verteenwoordig. Cornell Loubser glimlag breed met haar silvermedaljes wat sy in Turkye verower het.  Sy het tydens die openingseremonie…

Geveg van die Eeu: Mayweather of McGregor?

 Dit word nie verniet as die grootste geveg in gevegsport se geskiedenis bestempel nie. Eerskomende Saterdagaand (Sondagoggend Suid-Afrikaanse tyd) gaan die wêreld se oë op  die T-Mobile Arena in Las Vegas gerig wees wanneer Floyd Mayweather en Conor McGregor  mekaar in die Geveg van die Eeu die stryd aansê. Sosiale media gons en… VANDERBIJLPARK. –…

100 parkruns for Willem

Willem Janse van Vuuren from Crossperity Fitness gym reached his 100th parkrun milestone on Saturday. With him is Lelanie and their two border colliers who do the parkrun regularly.  Remember the Parys parkrun is every Saturday starting at 08:00 at the Mimosa Gardens. Photo’s: Karen Addison.

Gekies vir Vrystaat-ruiterspan

Lynn-Marie Andrin is gekies vir die Vrystaat-ruiterspan in die Core League afdeling. Sy sal kompeteer in Dressage, Performance Riding en Working Riding. Lynn-Marie ry by de Camarillos en word afgerig deur Martie Bezuidenhout. Op die foto is sy op haar perd, Leo.

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top