News galleries

Stukkende pompe laat dorp swaartrek sonder drinkwater

Stukkende pompe laat dorp swaartrek sonder drinkwater Vredefort gaan reeds vir maande gebuk onder ernstige drinkwater tekorte wat beteken dat die dorp dikwels met min of geen drinkwater sit. In Desember moes al ingespring word om vanuit die gemeenskap en met die hulp van boere van die omgewing watertenks in sekere dele van die dorp…

Equal opportunities needed for the disabled

South Africa prides itself on having one of the best constitutions in the world where all people are entitled to equal opportunities. December marked International Month of Disabled Human Rights. In our country disabled persons are nowhere near having equal opportunities to quality of life especially jobs, education, access and transport. There are approximately 380…

Heatwave – Take precautions

Heatwave – Take precautions With the heatwave currently being experienced across several parts of the country, ER24 is urging people to be cautious. Many people are still on holiday and out and about. They are urged to reconsider their plans if it involves being outdoors for long periods of time. ER24 has attended to incidents…

Wen ’n jaar se skoolgeld vir jou Graad 1 kind

Wen ’n  jaar se skoolgeld vir jou Graad 1 kind Ouers van graad 1 leerlinge wat in 2016 hul skoolloopbaan in Parys begin, staan nou die kans om die kind se volle skoolfonds vir die jaar te wen. Al wat ouers moet doen is om dadelik hul nuwe graad 1 in sy of haar skoolklere…

Unprecedented heat wave warning

Unprecedented heat wave warning The Department of Meteorological Services wishes to advise the public of an eminent unprecedented heat wave expected to prevail on Thursday 07th and Friday 08th January 2016. This unprecedented heat wave is expected to break some records. Temperatures are expected to reach maximums of between 40°C and 43°C. However, the heat…

Bloedskenk – ‘n Verdienstelike Nuwejaarsvoorneme

Nuwejaarsvoornemens behels dikwels om iets prys te gee. Vanjaar vra die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens nie dat jy iets prysgee nie, maar eerder dat jy iets gee – bloed. Boonop is dit ‘n maklike voorneme om te maak en by te hou. Elke skenking neem ongeveer ʼn uur en kan tot drie mense se lewens help…

Musiekuitvoering op Deelfontein

’n Kamermusiekuitvoering by die Koepel Kunstesentrum op Deelfontein word gehou op Sondagoggend 13 Desember om 11:30. Die bekende pianiste en orreliste Jetty van Rensburg van die Potchefstroomse Konservatorium, voer saam met Gerhard Benade (fagot) werke vir fagot, klavier en orrel, asook vir solo orrel en harmonium uit. Musiek van Mozart, Bach, Spohr, Guilmant en andere…

Perderuiters vra vir bewaring van monumente en erfenisterreine

Vyf perderuiters wat tans besig is met ’n herdenkingsrit oor 19 dae om die fokus te plaas op die bewaring van monumente en erfenisterreine, het verlede week op Parys aangedoen vir ’n optrede van die bekende Country-sanger, Jason Bradley. Die rit het die 28ste November by die Voortrekker-monument in Pretoria begin en sal op 16…

Maak seker jy’s veilig dié vakansie

Jy het die hele jaar hard gewerk en die laaste ding wat jy wil doen terwyl jy met vakansie is, is om oproepe oor jou sekuriteitstelsel te ontvang! Gebruik hierdie oorsiglys wat deur die Parys Gemeenskap Poliëring Forum (GPF) beskikbaar gestel is om te verseker dat jy die gemoedsrus het wat jy verdien. Misdaad gebeur…

Koepel grondeienaars gesels oor die pad vorentoe

Die Vredefort Toeriste Interpretasie Sentrum wat vir jare al ’n wit olifant en groot verleentheid vir regeringsowerhede is, is een van die punte van bespreking op Saterdag 5 Desember wanneer grondeienaars in die Vredefort Koepel om 08:30 ’n openbare vergadering by Stonehenge hou. Meer inligting oor wat Departement van Toerisme nou met die sentrum beoog,…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top