News galleries

Happy travels – natural ways to prevent motion sickness

It’s not only too much chocolate that may cause you to feel unwell over Easter; motion sickness en route to your holiday destination can also spoil the fun. Fatigue, dizziness, nausea and vomiting affect about half of travellers during road, sea or air travel. It’s most common in pregnant women and children.

Borg vir 2 maar saak nie sterk, sê landdros

Landdros Ronnie Nguni het Maandagmiddag verras in sy uitspraak met die borgaansoek van Wian van der Westhuizen (21) en Fanie Oosthuizen (42), toe hy aan albei borgtog van R20 000 elk toegestaan het, onder die borgvoorwaardes dat hulle nie met die ondersoek of getuies mag inmeng nie. Dit volg nadat vyf van die ander beskuldigdes in dieselfde moordsaak ná die dood van Simon Jubeda en Samuel Tjixa in Januarie vanjaar op ’n plaas in die Weiveld-distrik, vroeër elk op borgtog van R5 000 vrygelaat is. Nguni het in die borgaansoek wat langer as ’n week gesloer het en waartydens twee landdroste onttrek het, gesê die staat se saak is nie baie sterk teen Oosthuizen en Wian van der Westhuizen nie, en dat die ondersoek nog ver van klaar is. Hy het ook die staat se bewering dat hulle getuies sal intimideer omdat hulle nou saamwerk met die plaaswerkers, as wankelrig beskryf. Hy was duidelik in sy uitspraak dat die ander vyf verdagtes borgtog gekry het en dit nie sin maak om nie borgtog aan Oosthuizen en Wian van der Westhuizen toe te staan nie.

New e-toll tariffs from 11 March

Toll fees on the inner Gauteng highways will be adjusted for inflation this coming Friday (March 11). This will be the first e-toll adjustment since its inception in December 2013 and will be lower than the current annual inflation rate.

Te fiets van die Vaaldriehoek tot in Kaapstad om armes te help

Drie fietsryers gaan 1 895 kilometer van Vanderbijlpark na Kaapstad aflê om die lot van 70 arm gesinne in die Leeuhof-nedersetting naby Vereeniging te verander. Volgens Braam Smith, die organiseerder en ook voorsitter van die ATKV-tak Vaalplakkers in Vanderbijlpark, hoop hulle om R1,2 miljoen aan borgskappe en donasies in te samel om ʼn ouetehuis te

Uitstappie vir voëlkyk entoesiaste

Die volgende vergadering van Feathers Voëlklub word op Donderdag 25 Februarie om 18:30 in die Sally Martin Park saal gehou. By die geleentheid sal Jan Fourie ’n baie interresante praatjie oor voëlneste aanbied, waar dit onder andere met menslike wonings vergelyk word. Daarna sal weer na van die lede se foto’s gekyk word. Die klub

Kalender van gebeure in Parys

Parys Parkrun 5km roete, elke Saterdagoggend vanaf 08:00. Kom stap of draf die prag natuurroete al langs die Vaalrivier. Die roete begin in die Mimosa Tuine. Januarie: 28-30 – Sentrale Boerbok-veiling, Afri Dome. 29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay. Februarie: 1-6 – Boerbok veiling, Afri Dome, Parys. 2 – Manie Jackson sing

Top distrik met top presteerders

VAALDRIEHOEK. – Die 2015-akademiese jaar het vir die Onderwysdepartement van Gauteng se Sedibeng-Oos-distrik op ’n hoogtepunt afgesluit met die uitstekende matriekuitslae wat graad 12-leerlinge behaal het.

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top