Community

‘n Hart vir ander – só kan jy gee in hierdie omgee-tyd

Daar is net 68 dae oor voor Kersfees. Vreugdetyd, omgee-tyd. ’n Tyd van uitreik na ander. Die vraag is – na wie reik jy uit as daar soveel nood om jou is? Soveel hande wat vra? Vir wie gee jy, en by wie loop jy verby, as daar soveel keer op ’n dag gevra word…

Kyk wat gebeur in jou dorp

Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum *Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. Oktober: . 12 – Meatmaster veiling 13 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n Pay. Skakel Esmé by…

‘n Hele 102 jaar jonk

Nellie Ackerman van Najaarsrus het Saterdag haar 102de verjaardag gevier. Om so mooi oud te kan word en te kan sê dat jy meer as ’n eeu se wel en weë beleef het, is voorwaar ’n groot genade vir dié oud-onderwyseres. Hoewel sy tans bed gebonde is, luister sy graag musiek. Sy het ’n dogter,…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top