Photo Galleries

Bekende sanger is die stem agter nuwe kykNET sitkom se temalied!

Op 9 April 2018 het daar ’n splinternuwe Afrikaanse sitkom, MENSE MENSE, op kykNET begin wys. Dié produksie spog met ’n pragtige temalied deur die gewilde sanger en liedjieskrywer, Len Muller, en almal praat daaroor!

Abigail se spane gelig vir Europese deelname

Abigail Bezuidenhout het die groot eer te beurt geval om vir die SA Kano Polo Ontwikkelingspan gekies te word wat van 15 tot 28 Augustus na Europa sal toer.

Twee Parys-spanne deur na NW-kwartfinaal

Twee spanne van die Parys-rolbalklub het nadat hulle Saterdag hul afdelings gewen het, en Sondag aan die uitspeelwedstryde deelgeneem het, deurgedring na die kwartfinaal van Noordwes Rolbal se gemengde pare-kampioenskap.

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top