Entertainment

Fliek Vlooi: The Mummy

Ek gee The Mummy 5,5 / 10. Hoewel dit opwindend begin het, was die einde vir my baie teleurstellend. Ek het baie meer skokkende tonele verwag, maar was eintlik net verveeld. Dit het my ook gepla hoe baie die regisseurs probeer het om Tom Cruise se karakter soos die van Brendan Fraser te maak. Daar…

The Kite Runner – Kom fliek saam!

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums: Vr 20 Okt 10:00 – The Kite Runner (Oscar: Beste Buitelandse Rolprent) Sa 21 Okt 12:00 – The 100 Foot Journey (Helen Mirren) Vr 27 Okt 10:00 – West Side Story…

Dome fees: Só lyk die program

Skud die feesvere reg. Parys se jaarlikse Dome fees word vanjaar op Vrydag 3 November en Saterdag 4 November by die AfriDome in Parys aangebied. Die baie gewilde Dragon boot-kragmeting sal Sondag 5 November by die Parys Golf & Country Estate plaasvind. Só lyk vanjaar se feesprogram: Vrydag 3 November (Toegang R50 volwassenes en R30…

Melk en Vleis skitter by Aardklop 2017 toekennings

Melk en Vleis het vanjaar weggestap met hande vol toekennings by Aardklop se jaarlikse toekenningsfunksie. Paul du Toit, Marthinus Basson en Ilse Roos se produksie Melk en Vleis het die prys gewen vir die beste algehele aanbieding. FOTO: Marianke Saayman Melk en Vleis het vanjaar weggestap met hande vol toekennings by Aardklop se jaarlikse toekenningsfunksie….

Kom fliek saam

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums: Sa 7 Okt 12:00 – Under the Tuscan Sun (Diane Lane). Vr 13 Okto 10:00 – Saving Grace (Brenda Blyth, Martin Clunes) Sa 14 Okt 12:00 – Jewel of the Nile…

Aardklop-toekennings 2017: genomineerdes bekendgemaak

Die paneel het gegons oor die hoë kwaliteit spel van die gesoute akteurs, en veral die vars en dapper stemme van ontluikende Afrikaanse teksskrywers en teatermakers. Volgens dr. Mareli Stolp, sameroeper van die Aardklop-paneel, was dit ‘n voorreg  om vir vier dae lank van die beste teater ter wêreld te kon meemaak!   Hier is……

Aardklop lok topdenkers vir warm gesprekke

Omtrent 40 van Suid-Afrika se invloedrykste denkers sak van 3 tot 7 Oktober op Potchefstroom toe vir nie minder nie as 12 gespreksreekse – die meeste ooit by ’n kunstefees in die land. Van politiek tot sake- en grondkwessies – feesgangers kan elke dag gratis saampraat oor die dinge wat hulle harte en koppe roer…….

Unieke toneelprojek by Aardklop

’n Stukkie teatergeskiedenis word vanjaar by die Aardklop Kunstefees gemaak met die aanbieding van die unieke Deurnis-projek. Hierdie toneelaanbieding is vanjaar een van die vlagskip-produksies by die fees. Die projek bied ’n unieke 1:1 toneelervaring waar net een akteur vir net een gehoorlid speel. Die program bestaan uit 12 kort toneelstukkies wat in vier pakkette……

Unieke fees vir kinders kom!

Dagboek solank hierdie pretgeleentheid waar kinders die middelpunt gaan wees Kwaggabees kom sy bewonderaars op 3 November betower.   Retha Fitchat VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek het baie feeste, maar nie een waar kinders die middelpunt is waarom alles draai nie. Nou kom hier egter ‘n fees met ‘n nuwe konsep, naamlik waar kleingoed en skoolkinders…

Musiekuitvoering in Vredefort ’n moet

Uitvoerings van klassieke musiek in die NG Kerk Vredefort, georganiseer deur die Koepel Kunstesentrum, het al tradisie geword. By die laaste twee konserte is die Mozart Requiem (Maart 2017) en ’n program van werke van Heinrich Schütz (Augustus 2017) tot gehoor gebring. By die volgende geleentheid op Sondagoggend 29 Oktober, lei die bekende barok-violiste, Antoinette…

The Whale Caller soon to make waves on the big screen!

     Zola Maseko’s The Whale Caller, is a fascinating story based on Zakes Mda’s bestselling novel.  It is an enchanting, romantic comedy of sorts, told through lyrical and magical storytelling. The film is set against the backdrop of the stunningly beautiful Hermanus, on the West Coast of South Africa. The story follows The Whale…

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top