Kalender van gebeure in Parys

* Getreal Drug Awareness and support meetings until the end of  November, every Wednesday night at 19:00 in the Lotsha Christian Centre opposite the Post Office
* Parys parkrun 5km roete, elke Saterdagoggend vanaf 08:00.
Kom stap of draf die prag natuurroete al langs die Vaalrivier. Die roete begin in die Mimosa Tuine.
April:
10 – Paaskantate, NG Kerk Parys-Oos, 15:30 vir 16:00, vrywillige donasie by deure ten bate van evangelisasie “Geopende Deure”.
16 – Boeretroosfees by Stonehenge 09:00-24:00.
20 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar, Van Collerstraat 40, 11:00.
22 – Drakensbergers, Afri Dome, Parys.
22 – Alzheimer Ondersteuningsgroep Bederfdag, Kortstraat 5, 10:00 vir 10:30.
28 April – 3 Mei – Africa Bike week.
Mei:
6 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek by Pick ’n Pay.
7 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
18 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00.
25-26 – Brangus veiling, Afri Dome, Parys.
26 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Tekkie Tax dag fondsinsamelingsprojek.
28 – Christelike fees, Afri Dome, Parys.
Junie:
4 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
8 – Alzheimer Bewusmaking in Tumahole saam met Famsa.
15 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00, Van Collerstr. 40.
27 Junie – 2 Julie – SA Boerperde, Afri Dome Parys.
30 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Julie:
2 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
6 – Beefmaster-veiling, Afri Dome, Parys.
15-17 – Boran-veiling, Afri Dome, Parys.
20 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00, Van Collerstr. 40.
29 – VVA broodjiedag.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Augustus:
6 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
7 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00.
8-11 – Angus-veiling, Afri Dome, Parys.
19 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek voor Pick n Pay.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
September:
Alzheimer Bewusmakingsmaand.
2-4 – Rhino Rally, Afri Dome, Parys.
3 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
14 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00.
16 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
17-26 – Alfa Week (Brahman beeste), Afri Dome, Parys.
21 – Werkswinkel deur Lynette Thiart en Isak Kriel – Tema: Die uitgebrande versorger.
28 – Lewerkoekie verkoping ten bate van Alzheimer Ondersteuningsgroep.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Oktober:
1 – VVA vier Internasionale Dag vir Bejaardes.
1 – Hartelus mark 09:00-15:00, Afri Dome, Parys.
3-9 – Brahman skou en veiling.
10-16 – Friesperd Nasionale skou, Afri Dome, Parys.
14 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
19 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar.
20-23 – Appaloosas, Afri Dome, Parys.
28 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek by Pick n Pay.
November:
5 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
11 – Afsluiting & Kersete, Alzheimer Ondersteuningsgroep, 16:30 vir 17:00 Kortstraat 5
25-27 – Potch perde-uithourit.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
25 November – 10 Desember – VVA ondersteun 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders.
Desember:
1-4 – Saalperd Kersskou, Afri Dome,
Parys.
3 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top