Kalender van gebeure in Parys

Parys Parkrun 5km roete, elke Saterdagoggend vanaf 08:00. Kom stap of draf die prag natuurroete al langs die Vaalrivier. Die roete begin in die Mimosa Tuine.
Januarie:
28-30 – Sentrale Boerbok-veiling, Afri Dome.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Februarie:
1-6 – Boerbok veiling, Afri Dome, Parys.
2 – Manie Jackson sing by Najaarsrus, 09:30. Kaartjies kos R50, wat ontbyt insluit.
Optrede is ten bate van Najaarsrus & Loving & Support. As jy nie self kan gaan nie, kan jy ook ’n  bejaarde bederf vir die dag deur hul bywoning van die optrede en ontbyt te borg. Vir navrae skakel 082 223 9129.
4 – Loving & Support bied vanaf 09:00 papsmeer en PSA (prostaat) toetse by Kerkstraat 24. Die koste is R150 per toets. Vir navrae skakel  082 2239 129 of 079 324 0603
6 – Hartelus-mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys, 09:00-15:00.
12 – Alzheimer Ondersteuningsgroep: Valentynstee 12:00 by O’s.
12-14 – Afri Dome Skouspring-geleentheid.
15-20 – Bobaas Boerbok-veiling.
17 – Alzheimer Ondersteuningsgroep: Praatjie deur Lynette Thiart – “Wat word van my as vrywilliger verwag.”- 11:00 te Van Collerstraat 40.
18 – Opedag Sally Martin Aftreeoord.
22-24 – Opleiding: Najaarsrus Aftreeoord.
26 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
26 – Blikoortjies-kleuterskool hou Musiekpret in Parys Primêr skoolsaal.  Vir navrae en kaartjies skakel 056 811 4822
27 – Amot basaar en babafoto-kompetisie vanaf 08:00 op die Hervormde kerkterrein. Vir navrae skakel (056) 811 2185.
Maart:
5 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat. 7-12 – Sale of Roses, Afri Dome, Parys.
9 – Alzheimer Ondersteuningsgroep – samekoms vir versorgers, Van Collerstraat 40.
10 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
14-17 – Bonsmara veiling.
16 – Praatjie deur Margret Meyer: “Die regsaspekte van ’n  bejaarde”, 10:00 vir 10:30 by Najaarsrus.
22-26 – Friesperde, Afri Dome, Parys.
28 Maart – 2 April – Arabierperd Nasionale kampioenskappe, Afri Dome.
April:
1 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
2 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Parys.
20 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar, Van Collerstraat 40, 11:00.
22 – Drakensbergers, Afri Dome, Parys.
22 – Alzheimer Ondersteuningsgroep Bederfdag, Kortstraat 5, 10:00 vir 10:30.
28 April – 3 Mei – Africa Bike week.
Mei:
6 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek by Pick ’n  Pay.
7 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
18 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00.
25-26 – Brangus veiling, Afri Dome, Parys.
26 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n Pay.
27 – Tekkie Tax dag fondsinsamelingsprojek.
28 – Christelike fees, Afri Dome, Parys.
Junie:
4 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
8 – Alzheimer Bewusmaking in Tumahole saam met Famsa.
15 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom byemekaar om 11:00, Van Collerstr. 40.
27 Junie – 2 Julie – SA Boerperde, Afri Dome Parys.
30 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
Julie:
2 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
6 – Beefmaster-veiling, Afri Dome, Parys.
15-17 – Boran-veiling, Afri Dome, Parys.
20 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00, Van Collerstr. 40.
29 – VVA broodjiedag.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
Augustus:
6 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
7 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00.
8-11 – Angus-veiling, Afri Dome, Parys.
19 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek by Pick ’n  Pay.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
September:
Alzheimer Bewusmakingsmaand.
2-4 – Rhino Rally, Afri Dome, Parys.
3 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
14 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar om 11:00.
16 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
17-26 – Alfa Week (Brahman beeste), Afri Dome, Parys.
21 – Werkswinkel deur Lynette Thiart en Isak Kriel – Tema: “Die uitgebrande versorger”.
28 – Lewerkoekie verkoping ten bate van Alzheimer Ondersteuningsgroep.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
Oktober:
1 – VVA vier Internasionale Dag vir Bejaardes.
1 – Hartelus mark 09:00-15:00, Afri Dome, Parys.
3-9 – Brahman skou en veiling.
10-16 – Friesperd Nasionale skou, Afri Dome, Parys.
14 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
19 – Alzheimer Ondersteuningsgroep kom bymekaar.
20-23 – Appaloosas, Afri Dome, Parys.
28 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek by Pick ’n  Pay.
November:
5 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
11 – Afsluiting & Kersete, Alzheimer Ondersteuningsgroep, 16:30 vir 17:00 Kortstraat 5
25-27 – Potch perde-uithourit.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
25 November – 10 Desember – VVA ondersteun 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders.
Desember:
1-4 – Saalperd Kersskou, Afri Dome, Parys.
3 – Hartelus mark 09:00-15:00, Egweni-perseel, Van Collerstraat.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top