Job seekers corner – 18 February 2015

job

Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers! Remember to provide a phone number in your SMS on which employers may call you.

 

* Retired Engineer Pr Eng Bsc Eng Elect (H C) GCC Elect + Mech looking for short term assignment Exp. Contracts, Load managment, PFC, Protection (lightening + other), Harmonics, Resonance + General maintenance requirements (factories + mines) contact nr. 073 232 7227.

 

* 41-jarige blanke dame op soek na werk. Het ondervinding in die slaghuis, kassier en toonbank assistent, asook groente- en vrugtewinkel kassier en assistent.

Het ook ondervinding in marknavorsing. Enige iemand wat my kan help met enige werkie sal baie waardeer word. Kan vir Rina skakel by 078 743 9581.

 

* 46-jarige man op soek na enige werk-petrol en diesel mechanic code 14 pdp semi skill boilermaker, welder handy man. Skakel Fritz 076 687 2496. Sasolburg. 26 jaar ondervinding.

*Assistent verpleegster op soek na werk as tuisversorger/verpleegster. Meer as 15 jaar ondervinding in veld. Kan inbly. Geen afhanklikkes. Adri 079 073 7427.

 

* Baie dringend op soek na werk. Het nou net matriek klaargmaak. Wil graag enige iets doen as ‘n appie en myself opwerk. Frikkie Veldman. 084 956 5993. Baie dankie.

 

* Blanke man stick welding ondervinding met eie vervoer vra dringend vaste betrekking. Skakel. Chris. 079 451 5962.

 

* Daar is mense wat werk soek om nie te kry nie. Twee keer het ek aan adverteerders in werksoekers-hoek in Vaalweekblad goeie poste met ‘n goeie beginsalaris aangebied. Hulle het nie eers opgedaag nie. Nou het dit weer gebeur met ‘n persoon wie se advertensie nog in die koerant is die week.

Hy het baie jare se ondervinding met petrol- en diesel voertuie volgens hom. Twee dae later het hy kamtig skielik ‘n ander offer gekry. Hy kon saam met ons ‘n afdeling opgebou het wat hy kon bestuur. Maar nou waar het jy ook ‘n werktuigkundige gekry sonder gereedskap en geen bestuurslisensie.

Jammer mense julle gaan my nie weer vang nie. Martiens.

 

* Dibuseng, ek is op soek na huishulp werk, ouderdom 38. 079 7626 646.

 

* Dringend op soek na ‘n betrekking. Blanke dame het mediese ondervinding om met oumense te kan werk, soek graag betrekking waar sy kan inwoon en sorg toepas het ook goeie ondervinding van kinders. Sal dit opreg waardeer. 076 671 3445. Dankie. G. Webb.

 

* Ek is 42 en dringend op soek na werk as begrafnis ondernemer in enige plek in die Vaaldriehoek. Het ondervinding. Kan my skakel by 083 997 2099. Dankie. Norman Steyn.

 

* Ek is 42, wf soek dringend werk het beheerkamer ondervinding, kan dadelik begin en is bereid om skofte te werk. 061 909 4787. Asb. en dankie.

 

* Ek is ‘n 54-jarige blanke dame, soek werk asb. – kantoorwerk, kan creditors, debtors cash ens girl friday werk, enige werk het ook distribusiewerk gedoen, het kode 08 en PDP. Jacky. 076 109 1684.

 

* Ek is ‘n 40-jarige blanke vrou op soek na werk ek het ondervinding in kassierwerk, take a ways en in ‘n slaghuis (verpakking van vleis). 073 662 2223.

 

* Ek is 46-jarige blanke dame, op soek na tuisversorgtipe werk. Ek is baie betroubaar en doeltreffend. 071 059 9097.

 

* Ek is op soek na werk ek kan car sound doen, ek het vir ‘n sound plek gewerk, sweis, stik, teel, verf afdakke, handyman. 060 671 8525. Willie.

 

* Ek op soek na enige werk, het ‘n baba van ‘n jaar oud om voor te sorg asb. Albert Naude. 082 081 4807.

 

* Ek, Raymond is op soek na boilermaker werk in Vanderbijlpark. 076 584 2695.

 

* Ek soek die werk Mandag tot Friday, huisskoenmaak, was en stryk, ek bly in Sasol en die oumies oppas. My nommer is 073 680 2521. Sana.

 

* Ek soek die werk, skoonmaak, streik alles doen. 40 years old. Many experience. 071 841 1547. Sarah.

 

* Ek spesialiseer in art-deco. Ek het ‘n ambagsman diploma 1969. Ek verander huise in ‘n tuiste. Foto’s op aanvraag. Christo. 072 864 1584.

 

* Female 31 years is looking for a retail or admin. position in Vereeniging. Contact 072 230 3069.

 

* Goeie dag, ek is Martiens en is baie dringend op soek na werk. Is baie goed met motor herstelwerk, bedrading ens. enige probleme op ‘n motor of sleepwa het ook ondervinding van spraypainting. 084 780 8540. Vanderbijlpark.

 

* Good day, looking for any food and beverage management work over 10yrs in the hospitality industry, 3 years international exp in catering on coal mine in mozambique. Also exp in Casinos and restaurants. Paul. 079 930 8771.

 

* My name is Joyce, I am looking 4 the Job I am Cristian I can work ongly 5days Hospitalclean, Schoolclean, Hotel, Coffeshop, Domesticwork, looking after kids, old person, I don’t want the crazy people. If u need me call 079 430 6698 or 083 487 3275.

 

* My naam is Anti, ek vra werk, huishulp ek kan stryk maak die huis skoon in doen ander werk asseblief my tel is 073 508 6591.

 

* Hi I’m Sarah Maseko im desperate looking for job as general worker or domestic worker my number 073 011 0473 or 076 831 8845. Thanks.

 

* Hi my name is Magdeline, I’m 43yrs old, looking for domestic work sleep in of sleep out please . 060 830 8760 Thanx.

 

* Hi dame soek werk is 18 jaar oud het skool verlaat het tydelike werkies gedoen in bottelstoor en Spar, het ecd kursus gedoen. 083 585 0685. Het ‘n vaste inkomste nodig.

 

* Hi ek is ‘n blanke man wat dringend op soek is na werk, kan met my hande werk asook op plaas, het ‘n vrou en dogtertjie van 2 jaar om na te sorg asb. Ek is 24. 084 233 8332.

 

* I am looking for a job as a domestic work, I can iron, clean house etc full time or part time pls call me at 073 508 6591.

 

* Hi my name is Noluthando am looking for domestic work job, am 38 years old my number is 078 183 3145.

 

* Hi my naam Elizabeth ek is 34yr ek soek die werk van aptekers assistent, my kontak asb. 076 479 6579.

 

* My name is Dorah, I am looking for a two days job Tuesday and Thursdays for domestic work, I am 45yrs old a single mom of three. 078 520 3245, can speak English en Afrikaans.

 

* My name is Sandy M, looking for driver post, I have a EC14+01 licences with Senior cert+Computor literate. Cell: 079 586 0243. Regards S.M.

 

* Ek is assitent verpleegster. Is dringend op soek na in bly tuisversorgingswerk. Kontak Magda by 071 173 1175.

 

* I am a resident of Vereeniging and looking for domestic work which I have experience of I can wash, iron and clean. If interested contact me on 082 995 4292. Selina.

 

* I am looking for C0 2 welding and stick welding job and I have 9 years exp. 083 597 5230.

 

* I am looking for Cashier/Admin, receptionist job. I have an experience of 4 consecutive years. Diploma in secretarial and computer skills, Contact details 076 851 6514. Dineo.

 

* I am 39 years old, looking for a job, I stay in Sasolburg. Monday till Friday for domestic work. 073 680 2521 my name Sana.

 

* I’m 30 years old lady from Sasolburg, I have N6 business management certificate, I’m looking for any kind of office work, general work and I have 7 years experince as warehouse picker/packer. My number is 083 359 1545.

 

* I’ a 47 years old man looking for a job as a driver with code 10 and pdp who knows Gauteng, Vaaltriangle, Eastrand and Mpumalanga very well with experience as a semiskilled pipe fitter can start work asap. Can contact me at 072 411 3004 at all times ask for Alfred. Thank you.

 

* I’m a young lady looking for a position of an admin lady, cashier or call centre. Please do contact me on 079 576 0319 or 061 248 0488 and my name is Vivian Lethae.

 

* I’ Itumeleng born 1983 father of two boys looking for job Staying in Sharpeville Vereeniging contact no 072 409 2195.

 

* I’m looking for the job in Vanderbjlpark, domestic worker, my name Linah Ntantiso. I was also looking for the disable daughter for six years, my no 083 726 4580, I’m 53 years, old I have a good reverens.

 

* Is daar enige persoon wat my dalk kan help met werk op die projek in Witbank kragstasie as mechanical fitter, as daar enige persoon is wat my kan help skakel Norman Steyn by 083 997 2099. Dankie.

 

*Jammer om te pla maar ek is regtig moedeloos omdat ek nêrens werk kry, veral in Sasolburg omdat werkgewers dink ‘n bloedjonge dame wat 50 is kan nie meer werk nie! Ek is nog fiks en gesond, het nie ‘n bestuurslisensie nie, bly in Sasolburg, dringend op soek na werk om my dak oor my kop te betaal.

Het ondervinding in ontvangsdame, klerklike, admin, kantoorwerk en gastehuise! Asb. as daar enige werkgewer is wat my ‘n werk kan aanbied met ‘n salaris sal ek dit baie waardeer want ek weet ek kan ‘n aanwins wees vir enige maatskappy. Bereid om nog te leer, is hardwerkend en eerlik! Skakel my by 076 314 9308 of WhatsApp my.

 

* I am a healthy 58 year old man and I have worked as a boilermaker for 40 years, Ii have lots of experience. I have transport tools and am available. Please call George at 076 101 2061.

 

* My name is Elizabeth and i am 40years old. I have diploma in educare and i am looking for job as Grade R teacher. If you need a teacher at you centre or school dont look further just give me a call my number are as follows 081 096 4000, thank you.

 

* 20 jaar jong dame op soek na werk as ‘n ontvangsdame of persoonlike assistant. Het sertifikaat in computer aid draughting. 079 985 4519.

 

* Hi I’m a 26 year old lady looking for reception/secretarial/data capture or any admin job that can be offered plz contact me on 074 411 8362.

 

* I’ looking for data work to do from home, please contact Karen 083 304 3190.

 

* Soek werk in Deneysville vir ou paartjie, 56 jaar oud. Moet op perseel kan bly. 073 158 5811 Tharien E.

 

* I am turning 21 years in June and I have experience in working as a sales agent and in retailing I am a fast learner Contact number is 084 2621 700. Maduna Sibongile.

 

* My name is Ntombizodwa Caroline Mgcina. Ive worked as a cashier before, dat is why I think the work I will be able to do is being a cashier. 061 836 1832.

 

* I am 37 yrs of age looking for a job in scaffolding. I am qualified supervisor with three years experience and can be contacted on this cell number: 079 278 7001. My name is Benjamin Dalaseni.

 

* I have code ten with pdp and 13 years experience, looking for a job as driver or assistant mechanic. My number is 074 432 9701.

 

* My name is Granny Khutlane, Im 23yrs old. Im looking for domestic work. Ii am a hard worker and i can even look after kids if u need me pls call me 063 159 7046. I speak sotho and english.

 

* I’m a 18 year old lady looking for a job I enjoy working with babies and small kids looking for a Childcare job Ive got my own transport to get to work and back. Im also good at typing work I believe I would be able to do Reception work and I can be very creative when trying new ideas for something and I will give my all best my number is 076 329 7504. Thank you.

 

* My name is Thabo Lehoko looking for work as a roller operator. 078 070 1109.

 

* My name is Nontozanele Gladys Xamela Adress 4788Zone12 Sebokeng 1983. Im a job hunter if you can offers me any shop work or cleaning job. 072 100 4921.

 

* I have retail experience receiving manager, asstisant and floor manager in retail, manager in bottlestore @ supervisior in take aways. 083 520 5771. Norma.

 

* I’m 35 Years looking for welding job 3 Years welding experience also have code c1 N pdp contact me Joseph 078 856 1113.

 

* I’m looking for a job, I have graduated for catering and decoration also florist and hairdressing. My name is Madingaan Elsie Nhlapo im 35 turning 36 years, I can be contacted at anytime with the following numbers 073 228 9052.

 

* My naam is Alina. Ek soek asb werk as ‘n huishulp. Ek kan van Maandag tot Donderdag werk. My no is 078 776 1489 baie dankie.

 

* My name is Anti i am 35 yrs i stay at meyerton i am looking for a job as a domestic work full time or part time pls call me at 073 508 6591.

 

* My name is Fusi Amos Motloung, I am 35 years old I am still looking for job, I have certificate for forklift. No domestic work please. 063 059 9292.

 

* My name is Martha, I am 47 yrs old. Looking for domestic work and I can cook. 082 965 7909.

 

* My name is Nellie, I’m looking for a cleaning job in offices, domestic or housekeeping. Please call me at 074 352 9209.

 

* My name is Thomas, I have 4yrs experience in Arc and Co2 welding. Contact no 078 086 9682.

 

* Soek dringend werk, skoonmaak, stryk, kan Afr. praat. 081 314 5860 Lucy.

 

* Soek werk twee dae in week, Afr. sprekend. Denise. 078 482 7958.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top