Ken jou dorp – raai saam

Ken jou dorp - raai saam

Hier sou jy staan as jy die een was wat gehoor en gesien het en moes kom vertel. Weet jy waar die foto geneem is en waarvoor die gebou eers gebruik is? Raai saam. As jy die antwoord ken skakel ons by (056) 817 2267 of gesels saam op Parys Gazette se Facebook-blad.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top