Kry jou gratis kalender

Lesers van Parys Gazette kan uitsien na ’n prag glanskalender vir 2019 wat volgende week gratis saam met Parys Gazette se uitgawe van 15 November versprei sal word. Maak seker jy mis nie dié uitgawe nie! Dankie aan al ons adverteerders wat hierdie pragtige produk moontlik gemaak het.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top