Ope-dag by rolbalklub

Die Parys-rolbalklub hou Saterdag 10 November ’n ope-dag. Alle nie-spelers is ook welkom om te kom speel.
Spelers kan aan een of albei sessies deelneem wat om 10:00 en 14:00 onderskeidelik gespeel word. Al vereiste is dat spelers platsoolskoene moet dra, of tekkies wat nie baie growwe sole het nie. Die baanfooi is R20 en worsbroodjies sal beskikbaar wees teen R25.
Vir navrae skakel Jaco by 082 880 0233.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top