‘Vir húlle wil ek aanhou lewe’ – Herman Toerien

Die skrywer Herman Toerien (middel) en sy gesin op sy oudste se troue. Agter Herman staan van links: sy jongste seun Juandré, sy vrou Joan, hul oudste seun Nic en hul skoondogter Leandri.

Herman Toerien, bekende joernalis, wat in die verlede gereeld rubrieke en artikels vir Vaalweekblad geskryf het en tans politieke kommentator vir Maroela Media is, vertel hier meer van sy moeisame maar dapper stryd teen kanker.

Lees die volledige berig by dié skakel:

https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/maroela-se-herman-toerien-oor-sy-kankerpad-vir-hulle-wil-ek-aanhou-lewe/

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top