Vrystaters klop 6 ander provinsies op die gholfbaan

Die Vrystaat-span wat die B-afdelng gewen het en so die gesogte promosie na die A-afdeling gekry het, na afloop van die 2018 SA Mid-Amateur Interprovinsiale toernooi by Kimberley-gholfklub, is van links Heindrich Erasmus, Jacques Schutte, Jandre Nel, Ivan van der Merwe, Josef Fourie (kaptein), Corne Viljoen (bestuurder), Nico Reyneke, Pieter Swartz en Lourens Erasmus.

Parysenaar Lourens Erasmus, was deel van die Vrystaat-span wat onoorwonne was in die 2018 Suid Afrikaanse Mid-Amateur Inter Provinsiale gholftoernooi. Die toernooi is gehou van 8 tot 12 Oktober.
Die Vrystaters het 6 ander spanne gewen vir die gesogde promosie na die A-afdeling.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top