HONDEKOS: TROTSE INISIATIEF

Diereliefhebbers in Parys was sekerlik verlede Donderdag bekoor deur Gazette
se pragfoto van sewe  glimglaggende  skoolleiers  van Parys Primêre Skool
wat die inisiatief geneem het  om hondekos vir die DBV  in te samel.  U
bedank tereg al die ouers wat bygedra het met skenkings, van of kontant of
hondekos.
Miskien moet die geesdriftige  sewe nou ook die breë publiek nader?

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top