Kyk wat gebeur alles in Parys

Oktober
4-7 Nasionale Friesperd-skou, AfriDome, Parys.
6- Veearts-konferensie, AfriDome, Parys.
6 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Alzheimer Ondersteuningsgroep
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
12 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
13 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
19-22 – Appaloosa-skou, AfriDome, Parys
27 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Skaapveiling BKB, AfriDome, Parys
27 – Tuinmark, Garden Art, Breëstraat 25, Parys, gratis toegang van 09:00-15:00. Vir navrae skakel 082 328 1424.
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie lesingkamer
16 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
22-24 – Potchefstroom Uithourit,
AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni.
7-9 Saalperdskou, AfriDome.
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 polisiestasie
14-23 – Parys Kerskunsmark, Blikoortjies-kleuterskool perseel, Schilbachstraat, Parys.
15 – Epilepsie SA Jinglebell Walk vanaf 18:00. Starting point @ Breëstraat 25.
15-22 – Liggie Mark, Breëstraat 25 vanaf 17:00. Vir navrae skakel 082 328 1425.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top