Voertuig brand na botsing met beeste

Die voertuig wat aan die brand geslaan het na gister (Maandag 8 Oktober) se botsing op die R59.

Twee voertuie was Maandagaand net na 19:00 in ‘n botsing op die R59 by die N1 oorbrug betrokke toe twee beeste in die pad raakgery is.
Die beeste is op die toneel dood.
Een van die voertuie het aan die brand geslaan maar kon daarin geslaag word om die motorbestuurder betyds uit die wrak te kry.
Die bestuurders van beide voertuie is deur IMR na die Emfuleni Medi Clinic en Vereeniging Medi Clinic onderskeidelik geneem.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top