Sê jou sê: Watter Aardklop-produksie het jy die meeste geniet?

'n Toneel uit die gesinskomedie, "Antie Pohl".

Was jy by Aardklop 2018? Vertel ons watter feesproduksie jy die meeste geniet het? En as jy nie so gelukkig was om ‘n produksie te kon sien nie, wat het jy by vanjaar se fees geniet? Die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom loop vandag ten einde.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top