Rugbyklub hou jaarvergadering

Foto: af.wikipedia

Parys-rugbyklub hou op 6 September om 18:30 sy jaarvergadering by AB’s Pub.
Almal is welkom om die vergadering by te woon. Vir navrae kan 082 881 5210 geskakel word.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top