Ons hou duim vas, meisies!

Hoërskool Parys se dogters muurbalspan wat  tans by die Top 10 skole muurbaltoernooi in Pietermaritzburg  kragte meet. Die span word geborg deur Valtra. Parys hou styf duim vas vir julle.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top