Só kan jy We Care help

We Care bied op 8 September ’n pretdag aan as fondsinsamelingsprojek vir dié vrywilliger organisasie.
Die dag beloof baie pret heel dag lank vir die kinders, asook lekker boeresport.
Die aand is daar ’n kaalvoet boeresokkie soos min.
Daar word gesoek na veral plaaslike kunstenaars wat bereid sal wees om gratis op te tree, asook mense wat stalletjies wil bespreek.
Vir navrae, inligting en om stalletjies te bespreek, skakel Dorette by 071 554 7966, of Wynand by 082 629 1553.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top