Ruiters wys hul slag by SANESA kragmeting

Ruiters van die De Camarillos-ryskool wat Saterdag 23 Junie aan die SANESA Skole Western Riding Qualifier 3 kampioenskappe in Viljoenskroon deelgeneem het, is van links Alaina Vorster (3de Western Pleasure), Jody Coetsee (2de Western Pleasure), Daneldi van Barneveld (1ste plekke vir Dressage en Western Pleasu-re), Delia Weideman (1ste plekke vir Western Pleasure, Horsemanship, Trial en Dressage), Hilke Scheepers (3de plek Dressage) en Martie Bezuidenhout (1ste plekke vir Dressage en Horsemanship, en ’n  derde plek vir Ranch Riding). Al die ruiters word deur Martie afgerig.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top