Dis ‘n eerste vir Parys!

Vandag begin iets heel nuut in Parys – ringtennis! Daar sal vanmiddag van 16:00 tot 18:00  ringtennis gespeel word in die kerksaal by die NG gemeente Parys-Oos.

Enigeen wat wil kom saamspeel is welkom. Laat die ringe sing.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top