Skeidsregter vir nasionale netbalkampioenskappe

 

Die kampioenskappe vind plaas van 24 tot 29 Junie by Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria.

Sy gaan ook gedurende die kampioenskappe gegradeer word om haar nasionale gradering te verbeter. Engela is tans ‘n NSA C+ skeidsregter.

Engela moet eers ‘n fiksheidstoets slaag om in aanmerking te kom vir gradering.

Engela is ‘n onderwyseres verbonde aan die Parys Primêre skool.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top