Skitter prestasies vir ryskool

Ruiters van die De Camarillos-ryskool wat Saterdag 26 Mei aan die SANESA Skole Western Riding Qualifier 2 kampioenskappe deelgeneem het, en met skitterende uitslae kon spog, is van links: Hilke Scheepers (1ste Dressage, 2de Horsemanship en 3de Western Pleasure VS), Liané Nel (2de Dressage NW), Danya Barradas, Delia Weideman (1ste Western Pleasure, Horsemanship en Trail en 2de Dressage VS), Caitlin Strydom (1ste Western Pleasure, Horsemanship en Trail en 2de Dressage VS), Jody Coetsee, Inge Hamm (1ste in Western Pleasure, Trail en Dressage en 2de in Horsemanship NW), Martie Bezuidenhout (1ste Western Pleasure, Dressage en Horsemanship en 2de Ranch Riding VS), Daneldi van Barneveld (3de Dressage VS) en Alaina Vorster (2de Western Pleasure en Trail VS). Die ruiters word afgerig deur Martie Bezuidenhout.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top