Hoërskool Parys se harte oop vir hulle in nood

Skenkings soos klere, niebederfbare voedsel, skryfbehoeftes en toiletware was onder die bydraes wat ingesamel is, en wat sal sorg dat baie weer rede sal hê om te kan glimlag.
Die personeel van Vrystaat Versorging in Aksie in Parys bedank elke organiseerder, leerling en hul ouers wat so mildelik bygedra het.
Wees verseker dat elke waslap of elke paar kouse by die regte persone sal uitkom.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top