Muurbalspan maak geskiedenis met oorwinning oor Eunice

Dit nadat geskiedenis die afgelope naweek gemaak is toe hulle vir die eerste keer in ’n dekade op Vrydag 11 Mei  vir Eunice in Bloemfontein uitgestof het. Die dogters het hulle harte uitgespeel en sal nou van 9-12 Augustus in Pietermaritzburg aan die prestige Top Schools toernooi deelneem. Hoërskool Parys het in 2004, 2005 en 2007 ook aan die Top Schools deelgeneem.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top