Hulle gaan SA by wêreldkampioenskappe verteenwoordig

Dregan Brink, n leerling van Parys Primêre skool, en Annie Marais, onderwyseres by Parys Primêre skool, het rede om te glimlag.

Albei is ingesluit in die SA span wat einde Junie aan die Wêreldkampioenskappe vir Laser Run in Ierland sal deelneem.

3


 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top