Job seekers corner – 12 June 2015

job

Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers! Remember to provide a phone number in your SMS on which employers may call you.

*35-jarige man. Ek is dringend op soek na drywers werk, ek het kode 10. Lang afstand of plaaslik.Ek ken buiteland ook goed. My no, 083 588 9073. Piete Venter.

*Betroubare bediende soek 1 dag werk in Vereeniging, Vanderbijlpark of Meyerton. Werk 21 jaar vir my. 072 229 6679.

*Seun 17 jaar graad 10. Soek werk in Meyerton-omgewing. As u kan help, enige eerlike werk sal waardeer word. Kontak CP : 071 688 8449.

*My naam is Audra soek dringend werk, as enige iemand my kan help groot asb. Het ondervinding in admin. asook bestuur van restuarante. Is rekenaar geletterd. 079 708 1381.

*Op soek na werk. 28-jarige man hardwerkend, fiks, gesond, drink nie. Enige sweiswerk, herstel hekke, roldeure, vurkhysers, winkeltrollies. Vrou en 2 voorskoolse kinders. Dewald Wessels. 076 203 5494 of 084 492 8520.

*Op soek, vroulik, 40 jaar oud, graad b,psira geregistreer, ondervinding: access control, industrieel, retail, reception. Op soek na dagskof posisie: Vereeniging area. Vervoer my grt probleem moes my werk los by f.g.Makro vaal a.g.v.vervoer! Asb, dis baie dringend! Skakel Aletta, 079 796 4459.

*My naam is Theresa Scholtz ek is 37 jaar ou, is in ‘n rolstoel maar my verstand is helder. Ek soek werk in Meyerton area. Ek is rekenaar geletterd en kan goed tik, kan ook enige telefoniese werk doen. Dit is baie dringend asb. Skakel 079 454 5808.

*Ek doen strykwerk vir ‘n inkomste. Ek bly in Vanderbijlpark. U bring dit en kom haal dit dieselfde dag. Baie dankie. My kontak nommer 079 496 5445.

*Ek is dringend op soek na werk, is huishulp in Meyerton in Vereeniging vyf dae ‘n week of part time, my naam is Anti, ek is 36 jaar oud ek kan alles maak. Ek vra sleep out 073 508 6591.

*Ek is ‘n dame enkel lopend, soek ‘n pos as tuisversorger, het goeie getuigskrifte, ek is enkellopend en kan in woon. 074 968 2208.

*Ek is nog steeds dringend op soek na werk. Adia 081 054 4975/adiaminnaar1986@gmail.co.

*Ek op soek na werk het kids om te sorg. Ek bereid om enige iets te doen, ek is 25 jaar oud. Ek leer vinnig, ek sal in tuin werk en sal huis ook skoon te maak, enige iets sal ek doen. Bly in Vereeniging. My kontak nommer is 061 867 7681.

*Ek soek asb. werk en kan verf, bou, pleister en dakke seel, het vervoer en gereedskap en vra R250 per dag profesioneel, 35 jr in boubedryf. 071 033 8137.

*Ek’s ‘n 23-jarige vroue-tekenaar met AutoCad kwalifikasie en het 2jaar siviele- en struktuele tekenondervinding. Is op soek na werk in dieselfde lyn. Vereeniging/Vanderbijlpark area. 071 307 0204.

*Hallo ek is 47 jaar oud, bly in Vereeniging en soek dringend werk in Vereeniging en omgewing asb. Kan motorkar airc en alarms regmaak en radio’s instaleer. Kan houtwerk ook doen en het psira en graad d en e in sekeritie. Het 08 en 02 lisensie. My no is 082 844 6968.

*Hi ek’s dringend op soek na werk asb. Het code 14 en is semi-skill mechanic in petrol en diesel ken ook handymans werk, 18 jaar ondervinding 076 687 2496. Sasolburg. Fritz.

*Ek is op soek na ‘n goedkoop plumber vir ‘n kwatosie asb? 074 208 7406.

*Ek is dringend op soek na werk as begrafnis ondernemer asb? Dis dringend help my groot asb. skakel Norman 083 997 2099.

*My name is Maria Mofokeng, I’m looking for domestic worker and am 32 yrs old and my num are 073 514 6200 071 733 2693.

*Iam looking job for twodays no 082 485 2722.

*Bediende beskikbaar. Voltyds of deeltyds. Mirriam 061 252 1196.

*I am a qualified dog and detection dog handler and have experience in attack, tracking, detection, socializing, and guard dog training. Contact Heinrich 082 505 9385.

*My name is Godfrey Binda I’m 31years residing from Meyerton. Im looking for the job in around Vaal area. My experience are as follows (Excellent Custome service, merchandising, cashier, worked in a factory industry as a casual. Sales consultant and a stockroom clerk. My numbers are 076 609 9239/076 937 5998.

*Ek is ‘n 35-jarige dame met +10 jaar ondervinding, op soek na n PA/admin/boekhou posisie in Vereeniging, Vanderbijlpark of Meyerton. Ek is georganiseerd, leer vinnig, kan druk hanteer en het inisiatief. Kontak my by 084 484 3784 of epos: stpieterse7@gmail.com

*My name is Florence Msibi, I’m looking for domestic work around Vaal. My cell number is: 073 060 2343.

*Ek is David Snyman en ek moet in my ma se oë kyk elke maand want ek kry nerens werk en het ‘n gesin om voor te sorg. Asb. ek het rep werk gedoen, toe maak die plek toe. Ek kan ook kaartmasjiene installeer, het vir FNB gedoen, kan in ‘n koopirasie werk en instandhouding, maar sal ‘n elektrisiteit appy word as ek net kan werk kry. Ek bly in Vanderbijlpark. 079 491 8470.

*My name is Morena German Motaung, I’m looking for genaral work, I have exparience of welding, cutting torch and cranding, im loyal and reliable i put my job first, I speak english and afrikaans im 29yrs old black South Africa, my contact are 084 724 2800.

*My name is Thomas, I am a welder and cutting Torch Grading. My cell no is 078 086 968.

*Ons is pensiornarisse, doen vullisverwydering en tuindienste vir ‘n inkomste Pieter. 073 446 2504.

*Registered auxiliary nurse available as care worker, home nurse for elderly, drivers license, 15years+ experience, can stay in, no dependents. Adri 0790737427.

*Soek werk, ek is Christina, in enige plek in Vaaldriehoek kan kook en die hele huishouding waarneem, ek is betroubaar. 072 208 7145, ek het 2 kinders om voor te sorg, dis baie dringend kom gereeld werk toe.

*Ek is groot asb. dringend op soek na werk. Ek is ‘n gekwalifiseerde paneelklopper met rooi seel klas A met jare ondervinding. 076 151 0590. Dankie.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top