Hulle gaan SA by kano wêreldkampioenskappe verteenwoordig

Caroline is ’n leerling van Hoërskool Parys en Jonathan ’n oudleerling van die skool. Mense wat graag ’n  bydrae wil  maak om Caroline se deelname moontlik te maak, kan gebruik maak van die bankbesonderhede: Caroline van der Linde, First National Bank, takkode 230736, spaarrekeningnommer 62760131799.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top