Goud vir driesprong by SA’s

Sy sal op 27 en 28 April in Boksburg teen ander SADEC lande deelneem. Nerine is die dogter van Johan en René Jordaan van Parys, en ’n eerstejaarstudent in menslike bewegingskunde aan die NWU se Potchefstroomkampus. Sy het verlede jaar aan die Hoërskool Sasolburg gematrikuleer.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top