Ingesluit in Vaalrivier-netbalspanne

Mamello Mohlala, Lana Burger, Ingemar Fouché, Nerine van der Westhuizen, Sunél van der Merwe en Bianke Pienaar is ingesluit in die o.12 Vaalrivier-netbalspan.

 

Nicole Prinsloo, Juné Roode, Janri Hendriks en Anja Bornman is ingesluit in die o.13 Vaalrivier-netbalspan.

 

*Lana Burger en Mamello Mohlala (albei o.12) en Janri Hendriks en Juné Roode (albei o.13) is intussen ingesluit in die Fezile Dabi netbalspanne wat hierdie Saterdag 21 April aan die Vrystaat-proewe in Bloemfontein sal deelneem.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldPotchefstroom HeraldSedibeng SterVaal Weekblad
Top